• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Friday, January 22, 2021
20 °c
Cape Town
18 ° Fri
17 ° Sat
18 ° Sun
19 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT

Hoërskool Ermelo toneel vat vlam by ATKV Tienertoneel

schoolsthatrock by schoolsthatrock
August 12, 2019
in Uncategorized
0
0
SHARES
9
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

2019 is ‘n besondere jaar vir EHS se kultuur en dit het baie duidelik na vore gekom in die stukke wat EHS voorberei het vir die ATKV Tienertoneel.

Vroeg vanjaar was die belangstelling vir die Tienertoneel reeds groot en meer as 70 leerders het opgedaag vir die oudisies. Uit die ongelooflike talent wat die leerders ten toon gestel het, kon die Erries daarin slaag om vier produksies die lig te laat sien.

READ ALSO

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

Al vier die produksies het tydens die jaarlikse ATKV Tienertoneel Ermelo-streeksfees die Erries se naam hoog gehou. Dié fees het vanaf Dinsdag 30 Julie tot Vrydag 2 Augustus plaasgevind met die streeksfinaal wat die daaropvolgende Saterdag, 3 Augustus, plaasgevind het.

ADVERTISEMENT

Op Dinsdag neem twee toneelstukke van EHS deel: “Sonskynhotel” en “Pajama Vrydag.” Sonskynhotel is deur me. Gerda van Zyl geregisseur. Dit is ‘n klug wat handel oor vreemde en eienaardige gebeure by die “Sonskynhotel”, met karakters wat onder andere gesprekke voer met denkbeeldige kollegas en skedels, kinders wat ‘n “inverse wiskunde grafiek” wil word wanneer hulle groot is en ‘n reeksmoordenaar wat mense om die bos probeer lei. In die toneelstuk ontvang Luhan Meyer, Robbie Brown en Desmond Slabberts almal ‘n brons sertifikaat vir hul spel.

Die volgende stuk is “Pajama Vrydag” en hier was me. Lizanne Dippenaar die regisseur. Die komiese stuk het beide die gehoor en die beoordelaars laat skaterlag en die jong toneelgeselskap het hulself besonder goed van hul taak gekwyt. Die storie handel oor ‘n skoolhoof wat ‘n behoefte het aan ‘n verhouding en sy sekretaresse wat oorywerig is om hom te help.

Dié affêre laat baie vrae ontstaan by die skoolleerders waaronder die skoolhoof se seun en die sekretaresse se dogter ook val. Uiteindelik is alles net ‘n deurmekaarspul wat vining uitgesorteer moet word tydens die skool se jaarlikse “Pajama Vrydag” en dié se Pajama-piekniek. Hierdie stuk verower ‘n brons toekenning vir ensemble, asook ses brons en twee silwer individuele sertifikate. Danie van Rooyen, Heubie van der Walt, Mienke Cloete, Johnke Prinsloo en Vosjan Grey ontvang almal ‘n brons sertifikaat vir spel en Gerzanda Fourie ‘n brons sertifikaat as verhoogbestuurder. Die silwer sertifikate gaan aan Theané Arnoldi en GJ Swart vir spel.

“Aktrise, Wiese, Verkniese” is ‘n eenvrouproduksie en Gizelle Wilkens, graad 11-leerder, is braaf genoeg om dié stuk alleen op te voer! Dit handel oor ‘n aktrise wat, al probeer sy wat, nie inpas by die wêreld van die televisie-sterre nie. Die verwerping wat sy keer op keer op keer tydens oudisies ervaar, laat haar gemoed swaar. Gizelle doen ‘n uitstekende werk om die moedelose aktrise ‘n werklikheid te maak op die verhoog.

Op Vrydag het die laaste stuk van Hoërskool Ermelo opgetree onder leiding van me. Mariaan Rust as regisseur. “Hy” is ‘n donker drama wat oor die onaangename tema van verkragting handel. In die karakter se kinderdae het sy ‘n voorval beleef wat altyd by haar sal spook. Gedurende haar hoërskoolloopbaan ervaar sy ‘n soortgelyke voorval wat haar breek.

Dit neem haar menswees weg, dryf haar tot ‘n daad wat haar op die einde haar lewe kos en dit alles omdat sy twaalf jaar terug verkrag is. Mignon Ferreira ontvang ‘n brons sertifikaat vir haar spel in “Hy” en me. Mariaan Rust ontvang ‘n brons sertifikaat vir haar regie.

Uit die 17 stukke wat aan die fees deelgeneem het, is EHS se “Pajama Vrydag” een van die stukke wat deurdring na die finaal wat op Saterdagaand plaasgevind het. Na nog ‘n uitstekende optrede ontvang die Erries ‘n vierde plek in die streekskompetisie naas Hoërskool Menlopark, Curro Nelspruit en Hoërskool Louis Trichardt.

Baie geluk en dankie aan elkeen wat deel was van die onderskeie produksies, ook dié wat agter die skerms gewerk het.

Hoërskool Ermelo is trots om met die kenmerkende Errie-passie en -deursettingsvermoë die kultuur ‘n geweldige hupstoot gee.

Foto bo: Die groep Tienertoneel-leerders van EHS

 



Tags: CultureErmelo Hoërskool

Related Posts

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
Eastern Cape

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

January 22, 2021
Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis
Latest News

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

January 22, 2021
Schools That Rock gesels met Louise de Villiers
Gauteng

Schools That Rock gesels met Louise de Villiers

January 22, 2021
Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s
Gauteng

Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s

January 22, 2021
Point High School’s deputy head boy welcomes Gorries
Knysna

Point High School’s deputy head boy welcomes Gorries

January 21, 2021
Welkom Volkskool se personeel is reg vir 2021
Freestate

Welkom Volkskool se personeel is reg vir 2021

January 21, 2021
Next Post

HOËRSKOOL STRAND 1STE HOKKIESEUNS SLUIT SEISOEN AF

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

June 29, 2020
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

September 25, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Rooies presteer in Gholf

May 3, 2016

Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal

May 4, 2016

Willem Postma redaksie besoek NALN

May 4, 2016

Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal

May 4, 2016

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
  • Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.