)

HOËRSKOOL STRAND 1STE HOKKIESEUNS SLUIT SEISOEN AF

Die eerste seunshokkiespan (met 8 matriekspelers) het die 2019-seisoen op ‘n hoë noot afgesluit deur ‘n wedstryd teen die Strand Old Boys op Vrydag 9 Augustus te speel.

Die Old Boys se span het spelers ingesluit van 19 tot 30-plus jaar oud, maar dit was duidelik dat die “oumanne” nog baie lewe in die hokkielywe het. Hulle het vir opwindende spel gesorg en die skoolseuns omtrent laat bontstaan.

Die eerste seunspan het op die ou end met 2 – 1 geseëvier.

Natuurlik het die Hoërskool Strand spankreet na die wedstryd oor die veld weergalm!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal