)

Hoërskool Strand Kleure-atletiekbyeenkoms

V.l.n.r:  Baanprestasie, Rekords verbeter en Veelsydigste atlete.

Die Kleure-atletiekbyeenkoms van 2020 is die afgelope week reeds by Hoërskool Strand afgehandel.

Die onderstaande goeie prestasies is gelewer – almal volgens die Versus-atletiekprogram se puntetabel.

  • BESTE VEELSYDIGE BAANATLETE

Senior meisie: Lisa Westraat

Senior seun: Louis Eksteen

Junior meisie: Jordan-Leigh Rothman

Junior seun: Corné Visser

 

  • BESTE INDIVIDUELE BAANPRESTASIE

Senior meisie: Caitlin Isaacs (D.17 – 100m)

Senior seun: Toufeeq Brinkhuis (S.19 – 100m)

Junior meisie: Jordan-Leigh Rothman (D.15 – 100m)

Junior seun: Miguel Julius (S.15 – 100m)

 

  • BESTE VEELSYDIGE VELDATLETE

Senior meisie: Ané Braasch

Senior seun: Shawn Meyer

Junior meisie: Caitlin Wyngaard

Junior seun: Heinrich Rossouw

 

  • BESTE INDIVIDUELE VELDPRESTASIE

Senior meisie: Marli Botha (D.17 hamergooi 50,84m)

Senior seun: Dylan-Lee Muller (S.17 – verspring 6,03m)

                        Mechiel Brink (S.17 – hoogspring

Junior meisie: Caitlin Wyngaardt (D.15 – hoogspring 1,45m)

Junior seun: Shadley van Nieting (S.15 – verspring 5,11)

 

  • TWEE NUWE REKORDS VERBETER

Hamergooi D.19: Anél Swart met 42m. Vorige rekord: 40,70m

Hamergooi D.17 marli Botha met 50,84m. Vorige rekord: 44,63m

 

  • ALGEHEEL BESTE EN VEELSYDIGSTE ATLETE VAN DIE BYEENKOMS

Senior meisie: Ané Braasch D.19

Senior seun: Louis Eksteen S.17

Junior meisie: Caitlin Wyngaardt                                                                                                                     

Junior seun: Corné Visser                                                                                                                                                                                                                                                         Die Junior en Senior Victor en Victrix Ludorum sal eers aangekondig word wanneer die o.14’s ook in 2020 aan hul eie byeenkoms deelgeneem het.

Veldprestasies
Anjanka Olivier links en regs met driesprong 0/17 dogters.
V.l.n.r. Fernando Vermeulen, Durandt van Deventer en Christo Le Roux
Ryan Kloosman (links) en regs is Arlin Wilmans
(Regs) Ryan Kloosman

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal