Voor: Ebert Wessels, Lisa Westraat, Karla Pienaar
Agter: Petra van den Bergh, Anjanka Olivier, Derik Nortje.
Hoërskool Strand het hul Gr 11 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak.
Die Graad 11 lede is Ebert Wessels, Lisa Westraat, Karla Pienaar, Petra van den Bergh, Anjanka Olivier en Derik Nortje.