)

Hoërskool Strand leerders skitter by Helderberg Eisteddfod Visuele Kuns

Rico Thiart

Rico Thiart en Marcél van Geems van Hoërskool Strand het uitstekend gevaar by die Helderberg Eisteddfod Visuele Kuns.

Rico het ‘n Cum laude-toekenning vir sy houtskool en potloodtekening en Goud Plus vir  sy skildery ontvang. Hy is ook aangewys as die beste presteerder in Graad 11.

Marcél van Geems (graad 11) het ook Cum Laude vir sy uitstaande potloodtekening ontvang. Hy het Goud vir sy skildery behaal.

Baie geluk Rico en Marcél! Die Arende is trots op julle!

Marcél van Geems
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal