Agter vlnr: Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan Joubert, Christiaan Booysen
Voor vlnr: Armand Smit, Mckenzie Knipe, Shannon Phillip, Beneatha Herbst.
Nege van Hoërskool Strand se rolbalspelers, Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan Joubert, Christiaan Booysen, Armand Smit, Mckenzie Knipe, Shannon Phillip en Beneatha Herbst is gekies vir die WP Rolbalspan wat 21 en 22 September deelneem aan streektoernooi op Worcester.
Baie geluk!