)
Hoërskool Strand besoek akwarium

Hoërskool Strand se gr.11-leerders het met die aanvang van die derde kwartaal vir ‘n wyle hul klaskamer verlaat. Hulle het besoek gebring aan die akwarium en dit was beslis ‘n…

Hoërskool Strand Hokkie teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste spanne het verlede week reeds teen van die Hoërskool Strand-spanne gespeel. Hockerhill College ‘n Gemengde A/B-netbalspan van die o/14,…

Hoërskool Strand Rugby teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van Hoërskool Strand-spanne gespeel. Ols Swinford Hospital School vs Strand Die onder…

Hoërskool Strand Netbal teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese Netbal, Hokkie en Rugby-toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van die Strand-spanne gespeel. Foto bo: Mount St Mary’s…

Hoërskool Strand SA Korfbal

Die SA-korfbaltoernooi het onlangs plaasgevind. Die volgende spelers van Hoërskool Strand is in verskeie spanne opgeneem: • Mev Lorraine Verwey is in die SA A-korfbalspan opgeneem • Tara Venter, Minke…

Hoërskool Strand leerder doen kursus by Two Oceans akwarium

Martin Theron, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Strand, is weereens vanjaar gekies om aan die gesogte kursus wat by die Two Oceans akwarium aangebied is, deel te neem. Hy het…

Hoërskool Strand leerders in SA-korfbalspanne opgeneem

Die SA-korfbaltoernooi het gedurende die week van 24 Junie tot 29 Junie plaasgevind. Die volgende spelers is in die onderskeie Suid-Afrikaanse spanne opgeneem: mev. Lorraine Verwey is in die SA…

Hoërskool Strand: Hokkie – interprovinsiale toernooi D.16B

Die onder 16 B Boland IPT-meisies-hokkiespan het die finaal van die B-seksie, wat vanaf 24-29 Junie in Pietermaritzburg plaasgevind het, gewen. Jadyn Engel van Hoërskool Strand was deel van hierdie…

Hoërskool Strand: Boland D.16 Hokkie presteer

Nia Theron van Hoërskool Strand, het die afgelope week aan die Interprovinsiale Hokkietoernooi vir onder C-meisiespanne in die Paarl deelgeneem. Die Boland D.16-span, waarvan sy lid was, het ‘n silwer…

Hoërskool Strand leerders Ringbal (Korfbal)

Johané Steyn, Leané van Deventer, Nikita Hammers, Toufeeq Brinkhuis, Bianca van Deventer (k), Corné Wessels (k) en Tara Venter van Hoërskool Strand, is gekies om WP o/20 en Meesters te verteenwoordig…

Hoërskool Strand leerders ontvang Boland Muurbal kleure

Die Boland Muurbal kleure-oorhandiging het verlede Vrydagaand by Paarl Boys High plaasgevind. Ryk Neethling het as motiveringspreker opgetree en daarna die sertifikate aan almal oorhandig. Die volgende leerders van Hoërskool…

Hoërskool Strand leerder presteer in karate

Louie Smit, graad 9 in Hoërskool Strand, het die naweek silwer medaljes vir die Kata en Kumiter by die JKA SA and College of the Openhand National Elite and Novice…

Hoërskool Strand Wiskunde kompetisies

Op 25 April het 75 leerders aan die Wiskunde-kompetisie van die Universiteit van Kaapstad deelgeneem. Ongeveer 6500 leerders van 160 skole het vanjaar deelgeneem. Na aanleiding van hierdie kompetisie is…

Hoërskool Strand leerder skitter by kunswedstryd

DERIK NORTJE BEÏNDRUK MET SPOGPRESTASIE BY STELLENBOSCH KUNSWEDSTRYD Tydens die prestige Stellenbosch pryswennerskonsert op Vrydag, 3 Mei, het die Hoërskool Strand-leerder, Derik Nortje (graad 10), nie net die gehoor met…

HOKKIE-AFRIGTERS BY HOËRSKOOL STRAND BLINK UIT

Twee van die afrigters by Hoërskool Strand, Leani van der Merwe en Michael Alexander, is verlede week genooi om as skeidsregters by die All Girls Festival in die Paarl op…

Hoërskool Strand Skaak

Hoërskool Strand se 0.18 skaakspan het Vrydag teen Hoërskool Hottentots-Holland skaak gespeel. Hoërskool Strand het die wedstryd met 5 – 1 gewen. Foto bo: Chris Langeveldt, hoofseun van HS Strand vs…

Hoërskool Strand Netbal

Hoërskool Strand het Saterdag teen Hoërskool Charlie Hofmeyer in Ceres netbal gespeel. Die eerstespan van Hoërskool Strand het 30 -21 gewen. Die ander spanne het gemengde welslae behaal. Die volgende…

Hoërskool Strand leerder presteer in Karate

Louie Smit van Hoërskool Strand, het Saterdag, 27 April, aan die UWKF African Cup Karate Kompetisie, wat by die Western Cape Sport School in Kuilsrivier plaasgevind het, deelgeneem. Hy het…

Hoërskool Strand Atletiektoekenningsfunksie

Hoërskool Strand se atletiektoekenningsfunksie het Woensdagaand, 24 April, in die skoolsaal plaasgevind en is deur ongeveer 150 gaste bygewoon – atlete wat aan die Sentraal Boland Kampioenskap en verder deelgeneem…

Hoërskool Strand vier agtiende Roeseljare-uitreik

Dit is reeds die agtiende jaar wat Hoërskool Strand deel is van hierdie kulturele uitreik met Burgerschool in Roeselare, België. Dit bied aan twaalf graad 10-leerders die geleentheid om hulle…

Hoërskool Strand leerders presteer by SACOPA

Baie geluk aan Vincent Kruger, Suenelle Viljoen en Alida Mari Barlow met hulle deelname aan SACOPA die afgelope skoolvakansie in Rustenburg. Vincent het twee brons medaljes vir ‘Variety’ en ‘Country’…

Hoërskool Strand: vinkel en koljander, die een lyk nes die ander…

HS Strand spog vanjaar met vyftien tweelinge. Sewe van hierdie tweelinge is vanjaar in matriek en sien baie daarna uit om hul skoolloopbaan as deel van die Arend-familie te voltooi.…

TROTSE AREND SWEM VERWOED

Martin Theron van Hoërskool Strand, het die naweek van 12-14 April aan die Eden Uitnodigingsgala in Knysna, as deel van CTMA se span, deelgeneem. Hy het aan twee individuele items…

Hoërskool Strand leerder presteer in Laser Run byeenkoms

Alexander Smit van Hoërskool Strand het Sondag, 14 April, aan die Wes-Kaap Laser Run-byeenkoms te Glenwood House, George deelgeneem. Hy behaal ’n eerste plek vir seuns o/17 en verower ’n…

Hoërskool Strand leerder presteer in karate

Louie Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag,16 Maart, aan ‘n karatekompetisie by die Mbekweni Gemeenskap Sportsentrum in die Paarl deelgeneem. Hierdie was ‘n kwalifiseringskompetisie vir die UWKF African Cup…

Wynberg Rugbytoernooi 2019

Die afgelope vakansie het Hoërskool Strand se rugbyspanne die voorreg gehad om aan die Wynberg Rugbytoernooi deel te neem. Dit is ‘n toernooi wat al langer as 10 jaar aangebied…

Hoërskool Strand se atlete verower medaljes

Dewald de Koker, Adriaan Kennedy, Marli Botha, Kristin Meyer In die 4 x 400m aflos vir S.19 het Dewald de Koker meegehelp om by die SA Skole Kampioenskap ‘n silwer…

Hoërskool Strand leer hokkievaardighede

OP Vrydag, 5 April, het Hoërskool Strand se astro gewemel van 50 opgewonde o/7 en o/8 Lochnerhof-gesiggies – almal met een doel voor oë – om toekomstigge hokkiespelers te word.…

Hoërskool Strand krieket-toekennings

Hoërskool Strand se jaarlikse Krieket Toekenningsfunksie het op 3 April in die Skoolsaal plaasgevind. Liam Martin het die toekenning gekry van die skool se krieketspeler van die jaar asook die…

Hoërskool Strand leerder presteer in Hokkie

Ané Braasch van Hoërskool Strand, het die afgelope week ‘n dubbele verrassing gekry. Behalwe dat sy aangewys is as die Senior Victrix Ludorum by die Kleure-atletiekbyeenkoms van 2019, is sy…

Hoërskool Strand leerders presteer in Wes-Kaap Moderne Vyfkamp

Alexander en Christopher Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag, 16 Maart, aan die Wes-Kaap Moderne Vyfkamp te Paul Roos Gimnasium,Stellenbosch, deelgeneem en die volgende prestasie behaal: Alexander verower ’n…

Oud-leerder van Hoërskool Strand in Southern Stings-netbalgroep

Baie geluk aan Caleigh Stuart, ‘n oudleerder van Hoërskool Strand (matriek 2016). Sy is in die Southern Stings-netbalgroep van 15 opgeneem.

Martin McCarthy Hoërskool Strand se branderryer

Martin McCarthy het vanaf 20 – 24 Maart aan die SA Grommet-games in Port Elizabeth aan branderry deelgeneem. Hy het in die twee uitkloprondes elke keer tweede gekom, tot in…

Hoërskool Strand swemmer presteer

Martin Theron van Hoërskool Strand het gedurende die Maart-vakansie aan die Wes-Kaap Swem se interprovinsiale Vlak 1 kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. Hy het in 8 individuele items deelgeneem…

ARENDE BLINK UIT BY DIE SA SKOLE ATLETIEKKAMPIOENSKAP

Hoërskool Strand van Kaapstad het 5 atlete na die SA Skole Atletiekkapmpioenskap gestuur. Die kampioenskap het plaasgevind Port Elizabeth vanaf 21 -23 Maart. Die 5 Arend-atlete het met drie medaljes…

Hoërskool Strand hokkie dogters o/18B Arend Mini-hokkiefees

Hoërskool Strand het die afgelope naweek, 15 en 16 Maart, onder leiding van die hokkie-organiseerder, Leani van der Merwe, sy eerste Arend-minihokkiefees vir onder 18B-hokkiespanne aangebied. Die spanne wat deelgeneem…

Hoërskool Strand kry 1ste uitgawe van Suidooster-skoolkoerant

Hoërskool Strand is trots op die eerste uitgawe van die Suidooster-skoolkoerant wat vanoggend in die personeelkamer aan die skoolhoof, mnr. D. Malan, oorhandig is. In die nuutste uitgawe kan al…

Hoërskool Strand branderryer na Grommet Games

Martin Mc Carthy van Hoërskool Strand is onlangs vir die Junior Boland Branderryspan van 2019 verkies om vanaf 21 – 24 Maart aan die Sea Harvest Streek Grommet Games in…

Hoërskool Strand by Milnerton Festival 2019

Hoërskool Strand se 1ste dogtershokkiespan het Saterdag en Sondag aan die Milnerton Hockey Festival deel geneem en besonder goed gevaar. Hulle het 4 wedstryde gespeel, waarvan hulle 2 gewen en…

Hoërskool Strand maak stem dik op SA’s

Die Arende het hulself tydens die afgelope SA Junior Toutrekkampioenskap te Oudtshoorn behoorlik laat geld en van die top-spanne lelik die skrik op die lyf gejaag. Alhoewel geen medaljes gewen…

Hoërskool Strand verslag Wes-Kaap Kampioenpe

Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem het – en baie goed presteer het:                 Foto:…

Hoërskool Strand Skaaknuus

Michelle Olivier, gr. 12 in Hoërskool Strand, het derde geëindig in die WP-proewe wat op 1 en 2 Maart plaasgevind het. Sy is nou ‘n lid van die 0.18-dogters WP-span.…

Strand High School annual Maynardville Shakespeare production

Strand High School’s English home language learners attended the annual Maynardville Shakespeare production. This year is was Richard III. The outing is always a highlight in the year and this…

Groen-klub van Hoërskool Strand steek hand uit

Sit hand by vir die omgewing – O’Dine Lategan Die Groen-klub van Hoërskool Strand het tydens die eerste kwartaal by verskeie geleenthede hand uitgesteek om ’n verskil aan die omgewing…

Hoërskool Strand se rugbygroep ontvang hul truie

25 Februarie was ‘n spesiale geleentheid waar Hoërskool Strand se rugbygroep van 23 spelers hul eerstespan rugbytruie vir die 2019-seisoen ontvang het. Die trots van elke seun en hul ouers…

Hoërskool Strand lootjievorms

Hoërskool Strand het onlangs ‘n lootjie-verkoop-poging gehad om geld in te samel vir die hokkiespelers wat gedurende die vakansie aan verskeie toernooi gaan deelneem, onder andere die Fairmont Easter Festival,…

Rocking Future Loopbaan-expo 2019 by Hoërskool Strand

Vrydag, 28 Februarie, het die Rocking Future groep Hoërskool Strand se gr.12 leerders gehelp om hul loopbaankennis en loopbaanopsies te verbreed. Hierdie interaktiewe loopbaanexpo stel tersiêre instansies op ‘n kreatiewe…

HOËRSKOOL STRAND HOKKIEKLINIEK VIR LOCHNERHOF O/9 EN O10

Op Vrydagmiddag,1 Maart, het Hoërskool Strand ‘n kliniek vir Lochnerhof se o.9 en o.10-spelers aangebied. Die afrigters en eerstespanspelers van Hoërskool Strand het die jong hokkiespelers touwys gemaak. Elke sessie…

Liam Martin Maak Geskiedenis

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] Liam Martin, kaptein van HS Strand se eerste krieketspan, het gedurende die somervakansie geskiedenis gemaak deur vir die SA Plattelandspan vir O/17’s verkies te word. Hy…

2018 Rugby toekenningsfunksie – HS Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] V.L.N.R: Mnr. D. Kotze (Afrigter), Zanten Nolan (O/19A voorspeler van die jaar), Gunter Mohr (Spelers se speler van die jaar), Mnr. K. Van der Merwe (afrigter),…