)

Hoërskool Strand leerders presteer by SACOPA

Baie geluk aan Vincent Kruger, Suenelle Viljoen en Alida Mari Barlow met hulle deelname aan SACOPA die afgelope skoolvakansie in Rustenburg.

Vincent het twee brons medaljes vir ‘Variety’ en ‘Country’ in die ‘Individual Song’ kategorie gewen, Alida het vier goue, vier silwer en twee brons medaljes in dans gewen en Suenelle het twee goud, een silwer en twee brons medaljes in dans gewen.

Hierdie drie leerders het hul WP-kleure ontvang. Hulle het ook hulle halfkleure vir Buitekultuur ontvang.

Veels geluk!

Foto bo: Vincent Kruger

 

Suenelle Viljoen en Alida Mari Barlow
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal