Die SA-korfbaltoernooi het gedurende die week van 24 Junie tot 29 Junie plaasgevind.
Die volgende spelers is in die onderskeie Suid-Afrikaanse spanne opgeneem:
- mev. Lorraine Verwey is in die SA A-korfbalspan (foto heel bo)
- Tara Venter, Minke Barnard (oud-leerder) en Bianca van Deventer, is in die SA 0.20-korfbalspan
- Leane van Deventer is in die SA-uitnodigingspan opgeneem
- Corne Wessels is in die 0.20 mans SA-korfbalspan opgeneem. Geen foto van Corne Wessels nie.
- Oud-leerder, Minke Barnard.