)

Hoërskool Strand besoek akwarium

Hoërskool Strand se gr.11-leerders het met die aanvang van die derde kwartaal vir ‘n wyle hul klaskamer verlaat. Hulle het besoek gebring aan die akwarium en dit was beslis ‘n hoogtepunt.

Elke leerder kon teen sy eie tempo deur die akwarium beweeg nadat hulle ‘n interessante les oor volhoubare sardynevangs bygewoon het.

Tydens hierdie les het hul sardyne gemeet, geweeg en hul maaginhoud bestudeer.

Na die besoek aan die akwarium het hul deur die Kaapse kompanjietuine beweeg…’n heerlike afsluiting na ‘n besige oggend.

Foto bo: Leandre Botes, Monichia Pretorius en Elizka Groenewald

Bianka de Villiers, Sune Tromp, Michaela Mentoor en Adelle Haughton
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal