Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wens graag die eerste netbalspan baie sterkte toe met die SA Top School Championships wat vanaf Donderdag tot Sondag, 18 tot 21 Julie by Hoërskool E.G Jansen in Boksburg sal plaasvind.
Mag julle met elke wedstryd net julle beste gee en die vrugte pluk van julle harde werk die afgelope seissoen.