)

Ligbron o/14 seuns-hokkiespan deur na Noordvaal B-divisie

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op die o/14 seuns-hokkiespan wat deurdring na die Noordvaal B-divisie uitspele wat vanaf 25 tot 27 Julie in Klerksdorp by Curro Klerksdorp aangebied word.

Dit sal die tweede agtereenvolgende jaar wees wat Ligbron se o/14 seunsspanne deurdring na die Noordvaal B-divisie. Baie sterkte aan hierdie span met hierdie groot uitdaging.

Die Liggies hou vir julle duim vas en wens julle alle sterkte toe!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal