Louie Smit, graad 9 in Hoërskool Strand, het die naweek silwer medaljes vir die Kata en Kumiter by die JKA SA
and College of the Openhand National Elite and Novice Championships 2019 te Beaulieu College, Johannesburg, gewen.
Baie geluk, Louie!
Foto bo: Louie Smit