)

Groen-klub van Hoërskool Strand steek hand uit

Sit hand by vir die omgewing – O’Dine Lategan

Die Groen-klub van Hoërskool Strand het tydens die eerste kwartaal by verskeie geleenthede hand uitgesteek om ’n verskil aan die omgewing te maak.

In Januarie het lede van Groen, as deel van ’n groter gemeenskapsprojek, gehelp om die Lourensrivier en sy banke skoon te maak. Voorts het Gr. 10-12 lede van Groen vrywilligerswerk by die Paardevlei Cheetah Sanctuary gedoen.

Die groep het ook reeds hul eerste twee strandskoonmake vir die jaar agter die rug, waartydens daar onderskeidelik op die area rondom die lewensreddersklub en die stalletjies-area by die Pavilion gefokus is.

Wel gedaan, Groen-klub!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal