Schools That Rock (Pty) Ltd has developed a website for schools in South Africa which was launched in March 2015. Since then, the website established itself as the most popular and biggest communication medium for schools in South Africa by sharing their news to the world out there.
HS Strand spog vanjaar met vyftien tweelinge. Sewe van hierdie tweelinge is vanjaar in matriek en sien baie daarna uit om hul skoolloopbaan as deel van die Arend-familie te voltooi.
Foto bo: Voor vlnr: Christine Meyer, Karine Meyer, Elsefie Fouché, Elbé Fouché, Keisha Pater, Clemencia Pater
Middel vlnr: Kyna Wiessener, Storm Wiessener, Franso du Toit
Agter vlnr: Dylan Fouché, Michael Fouché, Adriaan Lambrechts, Pieter Lambrechts, Jean du Toit.
Gr. 12 Tweelinge in hul gr. 8-jaar by Hoërskool Strand
Rynardt le Roux en Armandt le Roux
Voor vlnr: Jaco Momberg en Danie Momberg Agter vlnr: Alexander Smit, Christopher Smit, Lien Hoogenboezem en Maria Hoogenboezem
Hier is die gr. 12-tweelinge van 2019 tydens hul gr. 8-jaar in 2015. Voor vlnr: Reinhardt le Roux, Armandt le Roux, Jaco Momberg en Danie Momberg
Middel vlnr: Kayla Pieterse, Carmen Pieterse, Emma Maij en Nell Maij
Agter vlnr: Lien Hoogenboezem, Maria Hoogenboezem, Alexander Smit en Christopher Smit
Kayla Pieterse, Carmen Pieterse, Emma Maij en Nell Maij
Voor vlnr: Elsefie Fouché, Elbé Fouché, Keisha Pater en Clemencia Pater Agter vlnr: Dylan Fouché, Michael Fouché, Adriaan Lambrechts, Pieter Lambrechts, Jean du Toit en Franso du Toit
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…