)

You are sponsoring

Hoërskool Strand: vinkel en koljander, die een lyk nes die ander...

HS Strand spog vanjaar met vyftien tweelinge. Sewe van hierdie tweelinge is vanjaar in matriek en sien baie daarna uit om hul skoolloopbaan as deel van die Arend-familie te voltooi.…