)

Hoërskool Strand leerder presteer in karate

Louie Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag,16 Maart, aan ‘n karatekompetisie by die Mbekweni Gemeenskap Sportsentrum in die Paarl deelgeneem. Hierdie was ‘n kwalifiseringskompetisie vir die UWKF African Cup wat op 25-27 April in die Kaap plaasvind.

Dit is ‘n internasionale kompetisie waartydens spanne uit Afrika-lande en uit Indië deelneem. Louie het vir die kata- en kumite-afdelings brons medaljes gewen.

Op Saterdag 30 Maart het Louie aan die Shotokan Karate Kompetisie (‘n vriendskaplike klubkompetisie) in Caledon deelgeneem.

In hierdie gevegte het hy in die junior afdeling ‘n silwer medalje en in die senior afdeling ‘n brons medalje gewen.

Baie geluk, Louie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal