Hoërskool Robertson is betrokke by die Java wat gaan oor ‘n MTB en Trial Run.
Daar vind ‘n interskole Challenge plaas wat ons soveel as moontlik skole betrokke wil kry by die dag.
Daar is baie groot kontant pryse op die spel vir skole om te wen.
Ons wil graag ‘n nuwe rekord breek met die meeste skole teenwoordig.