Louie Smit van Hoërskool Strand, het Saterdag, 27 April, aan die UWKF African Cup Karate Kompetisie, wat by die Western Cape Sport School in Kuilsrivier plaasgevind het, deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en is met ‘n goue medalje vir Kata en ‘n brons medalje vir Kumite beloon.
Foto bo: Louie Smit kata goud