)

Uppies skaak vorder goed

Drie van HoĆ«rskool Upington se skaakspelers het deelgeneem aan ‘n ZFM toernooi op Saterdag, 27 April. Anel Maasdorp het in die o/15 afdeling gespeel en Mi-Jeanne de Wit en Letitia Andries in die o/18 afdeling. Mi-Jeanne en Anel het goud verwerf in hul afdelings en Letitia, silwer.

Uppies is baie trots op hierdie drie leerders wat dan ingesluit is in die streekspan wat gedurende Mei in Kimberley gaan deelneem om in die Noord-Kaap span opgeneem te word.

Pieter Malan, wat met Uppies se afrigting help, was arbiter van die toernooi. Uppies wil ook vir hom dankie sĆŖ vir sy insette om die skaakspelers se spel te verbeter.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal