Martin Mc Carthy van Hoërskool Strand is onlangs vir die Junior Boland Branderryspan van 2019 verkies om vanaf 21 – 24 Maart aan die Sea Harvest Streek Grommet Games in Port Elizabeth deel te neem.
Hy is een van 13 branderryers wat hierdie eer te beurt geval het.
Baie geluk en sterkte, Martin!