)

Ligbron skuts skiet kolhou by Prysskiet kompetisie

Die Ligbron-skuts het gedurende verlede week aan die Prysskiet 2 kompetisie deelgeneem wat by Hoƫrskool Ermelo plaasgevind het. Hiermee die Liggies se uitslae (telling tel uit 1600 punte): In die o/14-afdeling het 61 skuts deelgeneem.

Ligbron behaal die volgende plekke: Elsabe van der Spuy (6de) met 1190, Hugo Engelbrecht (12de) met 1120, Cobus Pretorius (27ste) met 992 en SJ van Eck (38ste) met 907. In die o/16-afdeling waar 56 deelgeneem het, het die Liggies die volgende plekke behaal: Gerhard Botma (5de) met 1366, Erenst Botha (16de) met 1286, MornĆ© van Aswegen (20ste) met 1232, Roeland Minnaar (39ste) met 1032 en Pieter van Aardt (48ste) met 948. In die o/21-afdeling met 48 skuts het Hanro van der Spuy ā€˜n 6de plek behaal met 1413 punte, Sophia Giliomee ā€˜n 22ste plek met 1336 punte en Jonardo van Dyk ā€˜n 36ste plek met 1202 punte.

Foto:Ā Die Ligbron skietsspan wat aan die Prysskiet 2 kompetisie deelgeneem het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal