)

Hoërskool Strand Netbal

Hoërskool Strand het Saterdag teen Hoërskool Charlie Hofmeyer in Ceres netbal gespeel. Die eerstespan van Hoërskool Strand het 30 -21 gewen. Die ander spanne het gemengde welslae behaal.

Die volgende spanne van Hoërskool Strand het pragvertonings gelewer: 0.19A wen 30 – 21, 0.19C wen 18 – 17, 0.16A wen 21 – 15 en 0.16C wen 19 – 6. Hoërskool Strand bedank ook al hul ander borge nl. Flameros Chicken Grill en FinPrufe Wealth Blue Star Sanlam.

Foto: Hier verskyn van links na regs saam met die span meisies: Anso Kemp (internasionale skeidsregter en bemarker van Hoërskool Strand), Hendrik Swart, me Tania van der Walt (spanbestuurder), Lizette Swart en Andre Wethmar van FinPrufe Wealth Blue Star – Sanlam.

In die voorste ry is O’Dine Lategan hul afrigter. Hoërskool Strand is baie trots op die eerste netbalspan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal