)

Wynberg Rugbytoernooi 2019

Die afgelope vakansie het Hoërskool Strand se rugbyspanne die voorreg gehad om aan die Wynberg Rugbytoernooi deel te neem.

Dit is ‘n toernooi wat al langer as 10 jaar aangebied word en van die die land se top rugbyskole neem, op uitnodiging, daaraan deel.

Elke span het oor ‘n tydperk van vyf dae aan 3 wedstryde van hoogstaande gehalte deelgeneem.

Die Tiere het onderandere teen SACS High, Rondebosch Boys High, Bishops College, Wynberg Boys’ High en Pearson High School gespeel en hulself baie goed van hul taak gekwyt.

Die Tiere het ‘n 50% wen/verloor ratio gehandhaaf wat gedien het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal