Vier graad 12-leerders van HoĆ«rskool Ermelo, JanĆ© Willemse, HannĆ© Swart, Sbonelo Hadebe en Clariz Olivier, is genomineer om ān inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse Cooper (PWC), by te woon.
Dit is ān besondere voorreg en onbeskryflike blootstelling vir die leerders om hierdie dag by te woon. Tydens diĆ© dag is die leerders die geleentheid gebied om aansoek te doen vir studiebeurse met ān werkskontrak na afloop van hul studies.
Die Erries is dankbaar vir die geleentheid en het die blik op hulle moontlike toekoms waardevol gevind.
Vlnr: HannƩ Swart, Claric Olivier, JanƩ Willemse en Sbonelo Hadebe