)

Hoërskool Strand leerders presteer in Wes-Kaap Moderne Vyfkamp

Alexander en Christopher Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag, 16 Maart, aan die Wes-Kaap Moderne Vyfkamp te Paul Roos Gimnasium,Stellenbosch, deelgeneem en die volgende prestasie behaal:

Alexander verower ’n goue medalje (1ste) in die o/17 seuns-afdeling en Christopher ’n brons medalje (3de) in die o/17 seunsafdeling

Hiermee word hulle albei verkies vir die Wes-Kaap-span om aan die Suid-Afrikaanse Moderne Vykamp Kampioenskappe te Curro College, Hazeldean in Pretoria die naweek van 03/04 Mei deel te neem.

Foto bo: Alexander in die middel en Christopher heel regs

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal