Vlnr: Willene Thiart, Odine Lategan, Emile Nel en Alecia de Villiers
Onnies van Hoërskool Strand sit die bal aan die rol by vanjaar se rolbal-besigheidsliga. Hoërskool Strand het twee onderwyserspanne in vanjaar se rolbal-besigheidsliga ingeskryf en het gewys dat onnies ook ander talente as klasgee het.
Albei die spanne het hul rondtes gewen!