Andries Vermeulen saam met Comine Pienaar, die sekretaressee van die skoolhoof, mnr. Danie Malan.
Die OBK van Hoërskool Strand het ‘n gesinsaand saam met Andries Vermeulen gereël. Andries het ‘n inspirerende boodskap van hoop gebring. Dit het aan almal nuwe krag en moed vir die lewe gegee.