)

Radikale Redenaars: Hoërskool Strand

Lizanne en Derik Nortje het op 12 Oktober Hoërskool Strand verteenwoordig in die Nasionale Rondte van die Radikale Redenaars in Pretoria. Skole, afrigters, onderwysers en redenaars van regoor die land het by Laerskool Constantia-Park bymekaar gekom vir die groot geleentheid.

Derik, gr. 10, en Lizanne, gr. 11, het beide ‘n 3de plek losgepraat in die Nasionale Redenaars!

Lizanne het ook aan die Woordkuns afdeling deelgeneem en ‘n Nasionale 2e plek verower vir Afrikaans Gedigte en ‘n Nasionale eerste plek vir Engels Poetry gekry!

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal