Derik NortjĆ© (gr. 10) van HoĆ«rskool Strand, het na afloop van vanjaar se Helderberg-eisteddfod beide die āSprankelsterā-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Afrikaanse Drama-afdeling asook die āBlue Diamondā-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Engelse Drama-afdeling ingepalm.
Hiermee het hy bewys dat hy oor die uitsonderlike gawe beskik om op die verhoog, in beide Afrikaans Ć©n Engels, in enige geskrewe teks lewe te blaas.
Voorwaar ? uitsonderlike prestasie vir hierdie uiters talentvolle woordkunstenaar!