)

BRAKKIES SKITTER BY EISTEDDFOD IN MUSIEK EN DANS

Marius van Schalkwyk, Lisemi Booi en Raylene Abrahams

Hoërskool Brackenfell is trots op nog vier leerders wat geskitter het by die jaarlikse Tygerberg Eisteddfod. Marius van Schalkwyk en Lisemi Booi (albei graad 9-leerders) is aangewys as die wenners vir HipHop in die dans kategorie. Jeandré Groenewald is aangewys as wenner van die Sangsolo en Raylene Abrahams is announced as the winner of the grade 12 Solo.

Baie geluk aan hierdie leerders met hul uitstekende prestasies.

Jeandré Groenewald

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal