Die rugbyspelers van St Peter’s het vandag by HoĆ«rskool Strand aangekom en is deur ‘n twintigtal gasouerhuise en opgewonde Strand-leerders ontvang.
Dit is duidelik dat die Engelse manne op eg Suid-Afrikaanse gasvrye manier onthaal word – van skaapboud tot braaitjops, malvapoeding, koeksisters en melktert.
Die rugbywedstryde vind Dinsdagmiddag, 23 Julie, plaas.