)

HOËRSKOOL STRAND GIMNASTIEK-PRESTASIES

Die afgelope naweek het die Kaapstad Distrik-proewe vir Artistiese gimnastiek plaasgevind. Hoërskool Strand se gimnaste, Mia du Plessis, Armin du Plessis en Kaylee Puren het goed presteer.

Mia du Plessis: Algehele 2e plek met silwer medalje (Vlak 6 13-17jr)
Armin du Plessis: Algehele 5e plek (Vlak 5 13jr)
Kaylee Puren: Algehele 2e plek met silwer medalje (Vlak 4 13-17jr)

Hierdie gimnaste kwalifiseer om Distrik Kaapstad te verteenwoordig tydens Wes-Kaap Kampioenskap wat in Augustus plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal