)

Hoërskool Strand leerders neem deel aan “Speed Cubing”

Dylan Swarts en Calum Visagie van Hoërskool Strand het vanaf 17-19 Mei aan die Arnold Classic Africa 2019 deelgeneem. Dit is die grootste multisportfees in Afrika – met meer as 20 000 deelnemers wat aan 86 verskillende sportsoorte deelneem. Daar het vanjaar 77 deelnemers aan “speed cubing” deelgeneem.

Dylan Swarts het die volgende prestasies behaal:

• GOUE MEDALJE
4x4x4 blok terwyl deelnemer geblinddoek is: 10 minute 45 sekondes (nuwe Suid-Afrikaanse rekord)

• SILWER MEDALJES
o 6x6x6 blok – gemiddelde van 3 tye van 3 minute 18,35 sekondes
o 7x7x7 blok – gemiddelde van 3 tye van 5 minute 8,59 sekondes
o 3x3x3 blok veelvuldige blokke terwyl deelnemer geblinddoek is – 5 uit 9 blokke in 40 minute 47 sekondes

BRONS MEDALJE: 5x5x5 blok – gemiddelde van 5 tye van 1 minuut 34 sekondes

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal