)

Hoërskool Strand Hokkie en Netbal teen Hymer’s toerspan

Op Dinsdag, 16 Julie, het Hoërskool Strand se onder 16A-dogters-hokkiespan en onder 18B-netbalspan teen ‘n toerspan van Hymers in Hull, Engeland gespeel.

Boer teen Brit sorg altyd vir goeie kompetisie. Niemand kon egter as oorwinnaar uit die stryd tree in die hokkiewedstryd nie en die wedstryd eindig gelykop 2 elk. Die doelskieters van Strand was Antoinette Bredenkamp en Lecé van Wyk.

Op die netbalveld was die telling teen rustyd gelyk met 7 elk. Na rustyd het die Strand-meisies werklik ‘n grootse poging aangewend en met uitsonderlike deursettingsvermoë die wedstryd met 18-13 gewen.

Die spelers van die wedstryd was Nadia Louw en Elbé Fouché.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal