Kay-Lee Kruger in graad 8, Hoërskool Strand, het op 25 – 29 September in Durban aan die 2019 Rhythmic Gymnastics Games deelgeneem. Dit is slegs die tweede jaar wat sy aan gimnastiek deelneem en sy het die 14e plek behaal in die Level 5-afdeling!
Baie geluk, Kay-Lee!