Saterdag, 27 Julie, was ‘n goeie dag vir Hoërskool Strand se rugby en die toeskouers het mooi hardloop-rugby gesien. Die eerste wedstryde vir die dag was die 0.14A-span wat ‘n naelstryd gehad het en die wedstryd 27 – 26 gewen het. Die 0.15’s het met 21 – 0 geseëvier.
Die 0.19B’s het ‘n baie goeie telling van 42 – 17 behaal.
Die o.19A’s het De Kuilen met 50 – 8 verslaan.
(Foto) Hoërskool Strand se eerste rugbyspan