Derik Nortje (gr. 10) en Lizanne Nortje (gr. 12), leerders van Hoërskool Strand, het die afgelope naweek aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem.
Derik en Lizanne het die Wes-Kaap rondte van die kompetisie gewen en gaan nou deur na die Nasionale rondte in Pretoria.
Baie geluk aan hierdie broer en suster!