Hoërskool Strand is trots om die pryswenners van die 2019 gholfseisoen bekend te maak.
A-Afdeling: Skolekampioen 2019: Charl Morkel
Beste speler in die A-Afdeling: Charl Morkel.
B-Afdeling: Skolekampioen 2019: Jarred Verwey
Beste speler in die B-Afdeling: Christian de Jager (afwesig)