)

You are sponsoring

HOËRSKOOL STRAND GHOLF PRYSUITDELING 2019

Hoërskool Strand is trots om die pryswenners van die 2019 gholfseisoen bekend te maak. A-Afdeling: Skolekampioen 2019:  Charl Morkel Beste speler in die A-Afdeling: Charl Morkel. B-Afdeling: Skolekampioen 2019: Jarred Verwey Beste speler in…