)

Hoërskool Strand leerder gekies vir Jeugleiersberaad

Ané en Mev Louw

Baie geluk aan Ané Braasch wat verkies is om deel te wees van Die Burger se 61 ste jeugleierskonferensie wat hierdie jaar van 6 – 12 Desember plaasvind. Ané is een van 50 ander jeugleiers uit die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap wat verkies is om die konferensie by te woon. Die tema van die konferensie is ‘Die jeug se inspraak in hulle toekoms’.

Mev. J. Louw (Hoërskool Strand) se Leerderleier-skakelonderwyser, is ook vir die vyfde jaar as groepfasiliteerder aangestel.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal