)

Hoërskool Punt leerders verkies tot Mosselbaai Junior Stadsraad

Agter vlnr:  Rian Celliers en Eileen Swanepoel

Voor: vlnr: Minette van Zyl en Corita Louw

Die nuwe Mosselbaai Junior Stadsraad is op 30 Oktober by die Mosselbaai munisipale kantore ingehuldig. Al die raadslede en die Adjunk-Burgemeester was tydens die seremonie teenwoordig.

Die volgende Punt-leerders is nou volwaardige lede van die Junior Stadsraad en dra hul nuwe balkie met trots: Minette van Zyl, Corita Louw, Rian Celliers en Eileen Swanepoel.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal