)

Hoërskool Strand Interskole-Atletiektoekennings

V.l.n.r. Marli Botha, Ane Braasch, Toufeeq Brinkhuis en Caitlin Isaacs

Die volgende atlete het spesiale toekennings tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool  Strand, Hoërskool Parel Vallei en  Hoërskool Hottentots-Holland verwerf:

Marli Botha (beste prestasie in hamergooi; beste algehele prestasie volgens die ABSA-puntetabel), Ané Braasch (beste prestasie in spiesgooi), Toufeeq Brinkhuis (spankapteins en ontvangers van die trofee vir Massa-aflos) en Caitlin Isaacs (beste prestasie in naellope).

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal