)

HOËRSKOOL PUNT NUUS / POINT HIGH SCHOOL NEWS

Mario Swanepoel (links) Foto verskaf deur:  Thea van der Linde en  Nichelle Grobler (regs) Foto verskaf deur: Francois B Photography

 Hoërskool Punt het die afgelope naweek die 2020 Mosselbaai-streekbyeenkoms  atletiek aangebied. Punt, Curro,Hillcrest Sekonder, Sao Bras, Indwe en Variis College se atlete het sterk teen mekaar meegeding.

Punt het 67 eersteplekke, 36 tweedeplekke en dan 16 derdeplekke verower en ‘n totaal van 17 rekords verbeter.

Nuwe rekords:

Dogters o/14:  Alexis Nell (3000m),

Charne Brummer (Gewigstoot)

Marzaan van der Linde (Diskusgooi)

Dogters o/15: Lara Lubbe (400m)

Dogters o/17: Nichelle Grobler (100mHekkies)

Jandri Snyders (400m)

Dogters o/19: Abigail Figland (Driesprong)

Seuns   o/14: Henro Kuhn (3000m)

Deacon Cooper (Hamergooi)

Seuns   o/15: HJ Nell (800m)

Lee Wildemans (400m)

Seuns o/17  : Herman Knoetze (800m)

Mario Swanepoel (Hamergooi)

Girard September (Driesprong)

Seuns o/19  : Nico Weber (Spiesgooi)

Liam Kannemeyer (Verspring)

Brendan Schutte (400m).

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal