Vlnr: Marli Botha, Christopher Smit en Anél Swart
Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en baie goed presteer het:
Marli Botha: Hamergooi D.17 Goue medalje – 3 maal van 53,37m na 55,13m verbeter en so die goue medalje verower.
Christopher Smit: Hamergooi S.17 Brons medalje – 48,97m
Anél Swart: Hamergooi D.19 Brons medalje – 39,73m
Enya Scholtz: Hamergooi D.19 7e – 34,59m
Caitlin Isaacs: 200m D.17 Silwer medalje – 26,01s
Caitlin Isaacs: 100m D.19 4De in die finaal
Dewald de Koker: 400m S.19 Brons medalje – 49,35s
Adriaan Kennedy: 400mH S.19 Brons medalje – 55,9s
Kristin Meyer: 10 000m Stap Brons medalje – 55,9s
Rejeanne Herbst: Hamergooi D.15 6De met 33,89m