)

Toutrek op Robertson – Hoërskool Strand presteer

Toutrek op Robertson. Op Saterdag, 10 Februarie, het Hoërskool Strand se toutrekkers douvoordag opgestaan om aan die Toutrek op Robertson kompetisie in die pragtige Robertson deel te neem. Almal was reg vir die opposisie en het hul allerbeste gegee. Van moed opgee, was daar beslis geen sprake nie.

Uitslae was soos volg:

  • 480kg seuns – 4de in hul afdeling
  • 480kg dogters – 3de in hul afdeling
  • 520kg seuns – 3de in hul afdeling
  • 520kg B gemeng – 3de in hul afdeling
  • 600 kg seuns – 3de

Die afrigters het selfs ingespring vir ‘n kompetisie tussen die “old boys” en die wenners van die 560kg seuns. Die “old boys” het gewys hulle is steeds bobaas en het die opposisie letterlik in die stof laat byt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal