)

Borge vir Hoërskool Strand Akademiese Prysuitdeling

Op die foto verskyn ‘n paar van die leerders wat pryse van die PNA en/of die Walter Laurie-trust ontvang het.

 Vlnr: Mieke van der Merwe, Dylan Swarts, Nika van Vuuren, Ankanka Olivier en Esterlie Maré

(Foto verskaf)

Die Walter Laurie-trust en PNA is twee van die borge wat gereeld pryse skenk vir die Akademiese Prysuitdeling.  Die Walter Laurie-trust gee kontantpryse vir die toppresteerders in elke graad sowel as leerders wat besonder goed presteer in Wiskunde en Rekeningkunde.  Die Hoërskool Strand se verbintenis met die trust kom reeds baie jare aan en die skool spreek hul opregte dank uit vir hul ondersteuning en aanmoediging van leerders op akademiese terrein. PNA skenk elke jaar ‘n hele klompie geskenkbewyse aan die skool en dit word aangewend as pryse vir leerders wat die beste presteer op ‘n sekere vakgebied.  Hoërskool Strand het ook met PNA ‘n baie belangrike band aangesien hulle al die skool se skryfbehoeftes voorsien en ‘n baie goeie en betroubare diens lewer.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal