English FAL Olimpiad. Robyn van der Riet is ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand. Sy het na afloop van die English FAL Olimpiad agtste in Suid-Afrika geëindig.
Die prestasie het aan Robyn ‘n volle borgskap vir haar eerste jaar van na-skool studies (kursus van haar keuse) aan die Rhodes Universiteit in Grahamstad verseker.
Robyn van der Riet, Grade 10 learner from Strand High School, finished eighth in South Africa at the English Olimpiad.
The achievement secured Robyn a full sponsorship for her first year of after-school studies (course of her choice) at Rhodes University in Grahamstown.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf