Tennistoekenningsfunksie. Hoërskool Strand se Tennistoekenningsfunksie vir die seisoen 2022-2023 het op Maandag, 8 Mei, plaasgevind.
Strand se Tennistoekenningsfunksie pryswenners is as volg:
- Beste seun o/19: Paul Roos
- Beste dogter o/19: Paul Roos
- Beste seun o/15: Izak Burger
- Beste dogter o/15: Isabella Strauss
- Deurlopende hardwerkende en toegewyde speler: Christian De Jager
- Beste Vordering: Karla Van Jaarsveld
- Charise Vorster-Verdienstelikheid-Trofee: George Landman
- Halfkleure – 2021-2023: Emily Landman
- Halfkleure – 2021-2023: Bernard van Staden
- Halfkleure – 2021-2023: Paul Roos
- Halfkleure – 2021-2023: Christian de Jager
- Volkleure – 2023 Wes-Kaap Disas Interprovinsialespan o/15: Izak Burger
- Volkleure – 2023 Kaapstad-Tennisspan o/15: Isabella Strauss
Die drie matriekspanlede Christian de Jager, Marzell Schreiber en Karla van Jaarsveld word bedank vir hulle volgehou deelname deur die jare.
Hoërskool Strand bedank ook hul wonderlike afrigters, mnr. Charl Morkel en me. Annelise Morkel. Saam met hulle sien die skool uit na die nuwe seisoen van 2023-2024.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf