Oppie Tong Af kompetisie. Hoërskool Strand se Graad 12 spanredenaars, JD le Roux, Colin Theron, Daniëlle Meyer en Anika Links, glimlag breed. Hulle het die derde plek by die Oppie Tong Af kompetisie losgepraat!
Hoërskool Strand bedank ook me Marizahn de Beer vir haar bydrae.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf